Select Page

Zettie – we share a few very special experiences, one of the nice ones an adventure in Crete. What fun to be wife and mum on top of being an accomplished professional woman and an inspiring friend for many.

Ek weet dat jy nie ‘n regte egte voorskoot nodig het nie – jou dienende hart getuig van Jesus se liefde in jou. Mag jy nog groot avonture saam met daardie gawe man van jou aanpak en lewenslank vriendin wees vir jou kosbare twee meisiekinders.

 

Share This