Select Page

Die jong konstabel, Danie de Jager, in die kookspan in Windhoek – min wetende dat hy hierdie vaardighede sou toepas in die skeepskombuis onderweg na Alexandrië, in die veldkombuis in die woestyn van Noord-Afrika, in die krygsgevangekampe van Benghazi en Italië en selfs as ontsnapte krygsgevangene wat kos moes bedel of steel.

Vir jou eie kopie, kontak gerus vir [email protected] of bestel die e-boek op amazon.com of smashwords.com

Share This