Select Page

Oefenlopie in Windhoek

Die jong konstabel, Danie de Jager, in die kookspan in Windhoek – min wetende dat hy hierdie vaardighede sou toepas in die skeepskombuis onderweg na Alexandrië, in die veldkombuis in die woestyn van Noord-Afrika, in die krygsgevangekampe van Benghazi en Italië...